Hallo Mariza

 

Baie dankie vir almal wat betrokke was, dit was n baie aangename tyd in my lewe om weer tevrede te kan voel wanneer n maatskappy n diens lewer soos EC Woodworth.

 

Sien my finale betaling, kan jy asb bevestig.

 

Lekker naweek

 

Beste Groete

Thea Theron